criminallawyers.co.za Criminal Lawyers Lees in Afrikaans Read in isiZulu Read in Setswana Read in isiXhosa Read in English

3. EK VERNEEM DAT IEMAND WAT EK KEN IN HEGTENIS GENEEM IS. HOE KAN EK DIT BEVESTIG?

Die beste manier is om u plaaslike Polisiestasies te kontak. HIER is 'n skakel na die SAPD webtuiste (U verlaat nou die criminallawyers.co.za webwerf, aangesien die SAPS nie duplisering van hul lys van Polisiestasies toelaat nie) wat die kontakbesonderhede van die land se Polisiestasies bevat.

Terug na vrae