criminallawyers.co.za Criminal Lawyers Lees in Afrikaans Read in isiZulu Read in Setswana Read in isiXhosa Read in English

24. HOE BESKERM EK MY TEEN INHEGTENISNAME INDIEN EK NOG NIE MY "NUWE" DOKUMENTE RAKENDE MY VUURWAPENLISENSIE ONTVANG HET NIE?

Op 30 Junie 2009 sal alle lisensies en permitte wat ingevolge die Wet op Wapens en Ammunisie 75 van 1969 uitgereik is, verval. Vanaf 1 Julie sal slegs permitte wat in terme van die Wet op Beheer van Vuurwapens 60 van 2000 uitgereik is ‘n wapeneienaar beskerm.

Die South African Gunowners Association het riglyne vrygestel oor wat ’n wapeneienaar te doen staan om homself in lyn met die wet te kry. Die inligting is HIER beskikbaar.

Terug na vrae